Skip to content Skip to footer

enjoy the finer things in life

Brandefyn is the very first high-quality premium pot still brandy, positioned for women and the finer gender in South Africa. This exclusive brandy reflects excellence and elegance in a bottle and celebrates the authenticity, spontaneity and style of each person who will be enjoying the finer things in life.

  Brandefyn Neat
& Ice

Brandefyn Coke
& Lemon

Brandefyn Appletiser
& Cinnamon

Brandefyn Soda
& Star Aniseed

Brandefyn Lemonade
& Grapefruit

Brandefyn Ginger Ale
& Pineapple

  Brandefyn Neat
& Ice

Brandefyn Coke
& Lemon

Brandefyn Appletiser
& Cinnamon

Brandefyn Soda
& Star Aniseed

Brandefyn Lemonade
& Grapefruit

Brandefyn Ginger Ale
& Pineapple

Brandefyn product
Brandefyn product
Brandefyn product -25%
Brandefyn product
Brandefyn product
Brandefyn product -25%
Brandefyn brandy brandwyn

Our Brandefyn is proudly South-African in heart, soul, and body.

Its roots are planted in the Cape Winelands and delicately woven together with the finest hand-picked Chenin Blanc and Columbard grapes. Crafted and distilled to perfection in copper pot stills with only the heart of the cultivar, it captures our rich culture and heritage through a confluence of spicy warm and fruity aromas, enhanced by a hint of mild toasted golden toffee or caramel flavour. Our brandy is unique and sophisticated in every way as it improves with age in French oak barrels to capture that golden lustre and soft, smooth, and elegant suave.

book us for your special event

Make your event memorable - book us for your year end function, wedding, corporate event.

    TASTE THE DIFFERENCE

    Brandefyn caters for each and every taste preference.

    Brandefyn brandy brandwyn

    BE DARING, AWAKEN YOUR TASTE BY POURING A FYNTJIE AND ENJOYING THE FINER THINGS IN LIFE.

    Brandefyn is not just a brandy; it’s a drink of preference for women and the finer gender to express their bold, vibrant,
    dynamic, and elegant personalities in style. Our Brandefyn is complemented with a fine selection of serving suggestions
    and infusions to create a taste variety of tasting preferences for all.

    let's get social

    Comments Box SVG iconsUsed for the like, share, comment, and reaction icons

    Aandag alle Schweizer-Reneke dames! 🙌🤩 Julle wil nie uitmis op ons Fyn en Fleurig Damesaand nie! 

Kom geniet die aand saam met jou vriendinne terwyl jy pik-en-proe aan 4 Brandefyn variasies. Natuurlik sal elke drankie bedien word met iets heerlik te ete. 🥃

@uurpansafarilodge 

Bespreek nou jou kaartjie by 072 159 1666! 

#FynEnFleurig #FynProe #PikEnProe #Fynskink #Brandefyn #FyntjieEnVriendinne #Vriendinne #GenietDieFynerDingeInDieLewe

    ...

    Het jy gehoor?! 🥳

Brandefyn is hierdie Vrydag, 26 Mei, op special by @klub50taproom! 🥃

Bestel jou Brandefyn special en geniet 3 Fyntjies en mixes. Bring jou vriende en vriendinne en kom geniet die fyner dinge in die lewe! 👏

#Brandefyn #Klub50Taproom #BrandySpecial #PotchBrandySpecial #Fyntjie #Special #DrinkSpecial #BrandefynEnCoke #BrandefynEnAppletiser #BrandefynEnLemonade

    Wik en weeg jy en jou vriendinne nog of julle @oesfeesmark toe moet gaan? Dan is die plasing net vir jou!☝🏼

Geniet die fyner dinge in die lewe by ons Oesfees Mark stalletjie en staan die kans om 'n luukse wegbreek ter waarde van R7 850 by @misverstand_boutique_farmlodge te wen!

Ontvlug, ontdek, ontspan en word meegevoer deur die asemrowende natuurskoon en glinsteroomblikke in die hart van die Vredefort-koepel, met 'n #fyntjie in die hand natuurlik.😉

Hoe skryf jy in? Maklik!
Koop 2x bottels Brandefyn by ons Oesfees Mark stalletjie en volg die stappe. Wenners sal teen einde Mei 2023 aangekondig word!

Waarvoor wag jy nog? Sien jou binnekort in Bothaville.

#Oesfees2023 #Nampo #Fyntjie #FynerDingeInDieLewe #Brandefyn #Misverstand #Kompetisie #NaweekWeg #Wen #Lodge

    Wik en weeg jy en jou vriendinne nog of julle @oesfeesmark toe moet gaan? Dan is die plasing net vir jou!☝🏼

    Geniet die fyner dinge in die lewe by ons Oesfees Mark stalletjie en staan die kans om `n luukse wegbreek ter waarde van R7 850 by @misverstand_boutique_farmlodge te wen!

    Ontvlug, ontdek, ontspan en word meegevoer deur die asemrowende natuurskoon en glinsteroomblikke in die hart van die Vredefort-koepel, met `n #fyntjie in die hand natuurlik.😉

    Hoe skryf jy in? Maklik!
    Koop 2x bottels Brandefyn by ons Oesfees Mark stalletjie en volg die stappe. Wenners sal teen einde Mei 2023 aangekondig word!

    Waarvoor wag jy nog? Sien jou binnekort in Bothaville.

    #Oesfees2023 #Nampo #Fyntjie #FynerDingeInDieLewe #Brandefyn #Misverstand #Kompetisie #NaweekWeg #Wen #Lodge
    ...

    #Brandefyn pronk vanaf 16-20 Mei by die gewilde @oesfeesmark. Maak seker jy kom geniet saam ons die fyner dinge in die lewe. 😉🥃 

Natuurlik het ons ook ‘n verrassingselement wat net vir jou wag. Jy mag dalk net ‘n naweek weg wen. 🏝️🙌🏻

Kom kuier by ons en ontdek jou gunsteling #fynskinkvoorstel. 😋

#Fyntjies #Brandewyn #FynVerby #Geskenkboks #Piekfyn

    Maandae hoef nie blou te wees nie. 😉 Ons het piekFYN nuus!

Brandefyn is nou amptelik by @klub50taproom in Potchefstroom beskikbaar!☝🏼 

Geniet die fyner dinge in die lewe en begin die week op 'n hoë noot.

#Brandefyn #Brandewyn #BrandewynVirVrouens #BlueBottle #Potchefstroom #TrostSA #Fyn #FynFunksies #Fyntjies #Fyntjie

    Maandae hoef nie blou te wees nie. 😉 Ons het piekFYN nuus!

    Brandefyn is nou amptelik by @klub50taproom in Potchefstroom beskikbaar!☝🏼

    Geniet die fyner dinge in die lewe en begin die week op `n hoë noot.

    #Brandefyn #Brandewyn #BrandewynVirVrouens #BlueBottle #Potchefstroom #TrostSA #Fyn #FynFunksies #Fyntjies #Fyntjie
    ...

    Daar is niks beter as ‘n FYN tuin nie.😉🥃

As jy in die Vaalharts-omgewing woon, kom maak ‘n draai by Edu-B Kleuterskool en Leer Sentrum se gholfdag op 22 April en geniet ‘n fyntjie by ons #BrandefynTuin.

Ons kan nie wag om julle daar te sien nie!🙌

#Brandefyn #Brandewyn #FynFunksies #FynTuin

    Ons is UITVERKOOP na ‘n piekFYN naweek by die @gees_fees_2023!🤩🥃

Baie dankie aan elke feesganger wat saam met ons die fyner dinge in die lewe geniet het.

#Brandefyn #Fyntjie #BrandewynVirDieFynerGeslag #BrandewynVirVrouens #FynFunksies #HongerVirAfrikaans

    Kom geniet SA se eerste #Brandefyn vir die fyner geslag! Ons #Fynskinkvoorstelle staan gereed by @corksandforkssa. Ons sien julle binnekort. 🙌🏻🥃

#FynVerby #AfricanTenacity #CorksAndForks #TrotsSA #Fyntjie #Brandewyn

    Kom geniet saam ons die fyner dinge in die lewe by @gees_fees_2023. 

#Brandefyn #FynVerby #GeesFees2023 #HongerVirAfrikaans #Fyntjie 

@prop_ski

    Kom geniet saam ons die fyner dinge in die lewe by @gees_fees_2023.

    #Brandefyn #FynVerby #GeesFees2023 #HongerVirAfrikaans #Fyntjie

    @prop_ski
    ...

    This error message is only visible to WordPress admins
    Error: Access Token is not valid or has expired. Feed will not update.

    Toets Jou brandefyn persoonlikheid

    Brandefyn